Zambezi-streek haal uit en wys met middagete Lawrence Sampofu, goewerneur van Zambezi, het vandeesweek gesê deelnemers aan Donderdag se onafhanklikheidsdag-viering sal met ‘n middagete van wildsvleis bederf word. Namibiërs wat die 34ste onafhanklikheidsdag-vieringe by Katima Mulilo bywoon, gaan smul aan lekkernye soos buffel, rooibok, koedoe, seekoei en olifant. Die vieringe vind vir die eerste keer...
Tag: Zambezistreek
Venaani kap regering oor geen groenskema in Zambezi-streek
Venaani kap regering oor geen groenskema in Zambezi-streek McHenry Venaani, president van die Populêre Demokratiese Beweging, het teen die regering uitgevaar oor die feit dat die Zambezi-streek geen operasionele groenskemaprojek het nie, ten spyte van die oorvloedige water en grond wat beskikbaar is. Hy het gepraat by die bekendstelling van die PDM se deur-tot-deur-veldtog by...
Nog stormweer op pad na Zambezi-streek
Nog stormweer op pad na Zambezi-streek Plaaslike media berig dat storms en ‘n vernietigende windstorm in die Zambezi-streek, veral rondom Katima Mulilo, huise en infrastruktuur vernietig het. Dakke is afgewaai en baie huise is ernstig beskadig, en sommige mense het nêrens om te gaan nie. Kosmos 94.1 Nuus het by Odilo Kgobetsi van die Windhoekse...
Zambezi-streek kry dermiljoene vir gemeenskapsbewaring
Zambezi-streek kry dermiljoene vir gemeenskapsbewaring Die omgewingsministerie het saam met sy vennote ‘n gesamentlike oorhandigingseremonie gehou vir projek befondsing, toelae en toerusting vir die Zambezi-streek, wat deur die Duitse Federale Ministerie vir Ontwikkeling geskenk is. Die Armoede-georiënteerde Ondersteuning aan Gemeenskapsbewaring in Namibië-projek het 20 miljoen Namibiese dollar ontvang. Die Ontwikkeling van gemeenskapsbestaan en Mens-Natuur Konflikbestuur-projek...