Skors Ndopu-Lubinda, sê Zambezi-streeksraad Die Zambezi-streeksraad het volgens plaaslike berigte op ‘n spesiale vergadering voorgestel dat die hoofstreeksbeampte, Regina Ndopu-Lubinda, geskors word. Dit kom nadat sy, drie ander direkteure in die raad en nog twee amptenare weke gelede aangekla is van bedrog van sowat 4,7 miljoen Namibiese dollar. Die voorsitter van die bestuurskomitee, Warden Simushi,...
December 16, 2024