Twee Zambiërs vas vir gru-aanval op LGBTQ-lid op Walvis Twee Zamibiese vragmotorbestuurders sal Maandag in die laerhof op Walvisbaai verskyn op klagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Plaaslike media berig dat die twee ‘n lid van die Walvisbaaise LGBTQ-gemeenskap aangerand het. Volgens die berigte het die insident voorgekom terwyl die groep...
November 5, 2024
Tag: Zambiërs
Home
Zambiërs
Post
November 24, 2023November 24, 2023Uncategorized
Zambiërs wat ivoor smokkel spoorloos
Zambiërs wat ivoor smokkel spoorloos Plaaslike berigte lui dat die polisie in die Zambezi-streek op soek is na agt Zambiese burgers wat olifanttande vanaf Botswana na Namibië gebring het. Volgens inligting is die ivoor deur die Batubaja-gebied, aan streek se suidelike grens met Botswana deur gesmokkel. Onbevestigde berigte lui dat ten minste 18 heel tande...
Post
August 12, 2023August 12, 2023Uncategorized
MIV neem toe onder jong Zambiërs – Kosmos 94.1
MIV neem toe onder jong Zambiërs Die Zambiese regering het kommer uitgespreek oor die toenemende aantal nuwe MIV-infeksies onder jongmense tussen 15 en 35 jaar. Terwyl daar vordering gemaak is om MIV as ‘n openbare gesondheidsbedreiging te beëindig, sê die land se gesondheidsminister, Sylvia Masebo, die aantal nuwe MIV-infeksies onder jong mense dreig om die...