Tag: Zambiese

Home Zambiese
Gaan na platteland om cholera vry te spring, sê Zambiese president
Post

Gaan na platteland om cholera vry te spring, sê Zambiese president

Gaan na platteland om cholera vry te spring, sê Zambiese president Die Zambiese president, Hakainde Hichilema, moedig mense aan om van stede en dorpe na plattelandse dorpies te verhuis, ná die dood van ongeveer 300 mense in ‘n cholera-uitbraak. Swak sanitasie in sommige digbevolkte stedelike gebiede is ‘n goeie teelaarde vir cholera, sê Hichilema. Om...

Zambiese burgers aangekla van poging tot moord
Post

Zambiese burgers aangekla van poging tot moord

Zambiese burgers aangekla van poging tot moord Twee Zambiese burgers, die 32-jarige Shabombe Shiaimenze en 40-jarige Jonathan Kamfwa, het in die Walvisbaai-landdroshof verskyn op ‘n klag van poging tot moord. Die twee het na bewering op 5 Januarie ‘n transgender vrou in Walvisbaai aangeval. Volgens plaaslike berigte het die groep gekuier toe ‘n stryery ontstaan...

Zambiese leier ‘vervolg politieke teenstanders’
Post

Zambiese leier ‘vervolg politieke teenstanders’

Zambiese leier ‘vervolg politieke teenstanders’ Die Regsvereniging van Zambië het president Hakainde Hichilema beskuldig van die vervolging van politieke teenstanders en die verkleining van die demokratiese ruimte. Hierdie verklaring volg nadat die leier van die opposisie Sosialistiese Party, Fred M’membe, in hegtenis geneem is op aanklagte van spioenasie na ‘n onderhoud met die Zimbabwe Uitsaaikorporasie....

Wanderers betoon sy medelye met Zambiese muurbalklub
Post

Wanderers betoon sy medelye met Zambiese muurbalklub

Wanderers betoon sy medelye met Zambiese muurbalklub Die Namibiese Muurbalvereniging en Wanderers Muurbalklub het hul innige meegevoel betuig aan die Zambië muurbalspan en die familie en vriende van Preston Mhango, wat in ‘n padongeluk omgekom het, betuig. Die Zambiese span was in ‘n ernstige ongeluk net buite Katima Malilo, terwyl hulle op pad huis toe...

Zambiese afrigter van wangedrag beskuldig – Kosmos 94.1
Post

Zambiese afrigter van wangedrag beskuldig – Kosmos 94.1

Sokker: Zambiese afrigter van wangedrag beskuldig Sokker: Die sport se beheerliggaam in Zambië is verbaas oor bewerings dat sy afrigter van die vrouespan ‘n spanlid by die Wêreldbeker vir Vroue mishandel het. Fifa het ‘n ondersoek van stapel gestuur na wat hy ‘n bewering van wangedrag noem. Luidens ’n berig in The Guardian word die...

Storting van Zambiese eiers duur voort, produsente sukkel – Kosmos 94.1
Post

Storting van Zambiese eiers duur voort, produsente sukkel – Kosmos 94.1

Storting van Zambiese eiers duur voort, produsente sukkel Dit wil voorkom asof uitdagings met die storting van goedkoop eiers in die land voortduur. Namibië is heeltemal selfversorgend met plaaslike eierproduksie, maar storting deur Zambiese boere bly ‘n risiko vir die sektor. Volgens ‘n ontleding deur Simonis Storm is daar Zambiese vragmotors wat beweer dat hulle...

Zambiese vrouespan kry loesing van Japan – Kosmos 94.1
Post

Zambiese vrouespan kry loesing van Japan – Kosmos 94.1

Sokker: Zambiese vrouespan kry loesing van Japan Sokker: Die Zambiese sokkerspan het ‘n teleurstellende debuut by die sokkerwêreldbeker vir vroue gemaak, toe hulle met 0-5 teen Japan vasgeval het. Die Groep C-wedstryd is in Hamilton in Nieu-Seeland beslis. In Brisbane in Australië het Engeland ‘n fel aanslag van Haïti afgeweer, om uiteindelik met 1-0 te...