Staff Reporter WINDHOEK, Oct. 1 – The Vibrant District, a social democratic organization in Namibia, has extended its solidarity to Taonana Peter, a CCC council candidate in Zimbabwe who recently suffered the loss of his home due to an arson attack by alleged ZANU-PF individuals. In a compassionate gesture, the district has made a monetary...
Tag: ZanuPF
The litany of laws that were broken to secure Mnangagwa’s election victory for Zanu-PF, according to CCC’s Coltart
The Citizens Coalition for Change isn’t challenging Zimbabwe’s election results in court, saying the ruling Zanu-PF has captured the judiciary. The party’s David Coltart has, however, compiled a lengthy file of electoral abuses. Zimbabwe’s main opposition Citizens Coalition for Change (CCC) party, led by Nelson Chamisa, this week abandoned its court challenge to President Emmerson...
ZANU-PF und Mnangagwa gewinnen Simbabwe-Wahl
Simbabwes wiedergewählter Präsident Mnangagwa; © Timothy A Clary/AFP/Nampa Emmerson Mnangagwa bleibt für eine weitere Amtszeit Präsident Simbabwes. Seine Partei ZANUF-PF gewann zudem die Parlamentswahlen. Dem vorläufigen amtlichen Endergebnis nach kam der 80-jährige Mnangagwa auf etwa 53 Prozent der Stimmen. Die ZANU-PF gewann wohl knapp die Hälfte der Sitze. Die Opposition wies das Wahlergebnis als erneuten...
Zanu-PF veroordeel verkiesingswaarnemers van SAOG – Kosmos 94.1
Zanu-PF veroordeel verkiesingswaarnemers van SAOG Die regerende party in Zimbabwe, Zanu-PF, het die hoof van die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se verkiesingswaarnemers, Nevers Mumba, veroordeel nadat hy die geloofwaardigheid van die land se verkiesing bevraagteken het. Die SAOG-sending het Vrydag ‘n striemende verslag uitgereik oor dié week se verkiesing in die buurland. Mumba sê die Zimbabwiese...
Zanu-PF en hoof-opposisie kop-aan-kop in vroeë uitslae – Kosmos 94.1
Zanu-PF en hoof-opposisie kop-aan-kop in vroeë uitslae Vroeë uitslae in die Zimbabwiese verkiesing toon dat die regerende party en die hoofopposisie kop aan kop is na Woensdag en Donderdag se presidents- en parlementêre verkiesing. Paaie om die verkiesingsentrum in Harare is vanoggend afgesper en mense word weggehou. Dit blyk asof Zanu PF meer steun in...
Zanu-PF ontken gewelddadige aanvalle op opposisiepartye – Kosmos 94.1
Zanu-PF ontken gewelddadige aanvalle op opposisiepartye Die voormalige woordvoerder van Zimbabwe se regerende Zanu-PF Party in Suid-Afrika, Kennedy Mandaza, het bewerings verwerp dat die Zimbabwiese polisie gewelddadige aanvalle op die hoof-opposisieparty in dié land uitvoer. Die Citizens Coalition for Change, het vroeër gesê opposisiepartye ondervind toenemende polisiegeweld terwyl hul saamtrekke ontwrig word. Mandaza sê Zanu-PF...
Zanu-PF loop reeds voor in verkiesing wat 23 Augustus plaasvind – Kosmos 94.1
Zanu-PF loop reeds voor in verkiesing wat 23 Augustus plaasvind Regs-afknouing, en foute deur die opposisie in Zimbabwe, bied Zanu-PF ‘n vroeë voordeel voor die algemene verkiesing van 23 Augustus. Zanu-PF is reeds onbestrede in 53 plaaslike raadsowerhede waar die opposisie nie daarin geslaag het om kandidate in te stel nie. Die MDC-alliansie, onder leiding...