Zelensky vra hulp by die EU Oekraïne se president Volodymyr Zelensky het die Europese Unie se leiers se ondersteuning gevra vir meer lugdekking om oostelike stede teen Russiese bomaanvalle te beskerm. Hy het gister op die eerste dag van die EU se leiersberaad in Brussel gepraat. Zelensky sê daar is vyf noodsaaklike elemente nodig om...
Tag: Zelensky
31 000 Oekraïnse soldate sterf in oorlog met Rusland: Zelensky
31 000 Oekraïnse soldate sterf in oorlog met Rusland: Zelensky President Volodymyr Zelensky sê minstens 31 000 Oekraïnse soldate is dood sedert Rusland se volskaalse inval twee jaar gelede. Hy beweer ook 180 000 Russe is in die konflik dood. Dis die eerste keer sedert die einde van 2022 dat Oekraïne ʼn syfer aan sy...
Zelensky sacks Ukraine’s commander-in-chief Valerii Zaluzhnyi
Ukraine’s president has sacked the commander-in-chief of the country’s armed forces, Valerii Zaluzhnyi. It follows speculation about a rift between the president and Gen Zaluzhnyi, who has led Ukraine’s war effort since the conflict began. Battle-hardened Gen Oleksandr Syrskyi was announced as his replacement in a presidential decree. It is the biggest change to Ukraine’s...
Zelensky dankbaar vir EU se hulppakket
Zelensky dankbaar vir EU se hulppakket Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, het die hulppakket van 929 miljard Namibiese dollar verwelkom waarop al 27 leiers van die Europese Unie ooreengekom het. Die fondse is sedert Desember geblok nadat Hongarye se eerste minister, Viktor Orban, die ooreenkoms by ʼn vorige beraad verwerp het. Die pakket wat oor...
Zelensky kuier vandag by Biden
Zelensky kuier vandag by Biden Die Amerikaanse president, Joe Biden, sal vandag sy Oekraïnse eweknie, Volodymyr Zelensky, by die Withuis ontmoet. Dit volg na die blokkering verlede week deur Republikeinse senatore, van sowat 2 triljoen Namibiese dollar se noodhulp wat hoofsaaklik vir Oekraïne en Israel bestem was. Konserwatiewes was nie tevrede met die uitsluiting van...
Zelensky asks for more aid to Ukraine as world’s attention turns to Israel – Namibia Daily News
BRUSSELS, Oct. 12 — As the world’s attention shifted to Israel, Ukrainian President Volodymyr Zelensky arrived in Brussels on Wednesday to ask Western countries to continue their aid to Ukraine. “We spoke about priorities for Ukraine, for defending how to survive during this next winter,” Zelensky told reporters before attending a meeting with NATO defence...
Zelensky spreek Algemene Vergadering by die VN toe, looi Rusland
Zelensky spreek Algemene Vergadering by die VN toe, looi Rusland In sy eerste verskyning in persoon by die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky ‘n beroep op wêreldleiers gedoen om saam te staan teen Rusland. Moskou se volskaalse inval in Kiëf het wydverspreide oordeel uitgelok. Hy beskuldig Rusland dat hy...
Zelensky stel nuwe verdedigingsminister aan – Kosmos 94.1
Zelensky stel nuwe verdedigingsminister aan Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky het sy minister van Verdediging, Oleksii Reznikov, afgedank en sê dis tyd dat die ministerie ‘n nuwe benadering volg. Reznikov het die ministerie gelei sedert voor Rusland die land verlede Februarie ingeval het. Sy afdanking kom ná ‘n aantal korrupsieskandale oor die verkryging van oorlogsvoorrade...
Zelensky wil Afrika-leiers in Afrika ontmoet – Kosmos 94.1
Zelensky wil Afrika-leiers in Afrika ontmoet Die Oekraïnse President Volodimir Zelensky wil ‘n verskeidenheid Afrika-leiers in Afrika ontmoet om sy posisie oor die Russiese inval in sy land 18 maande gelede, te verduidelik. Suid-Afrikaanse media berig Zelensky het verlede week met Afrika-redakteurs in Kiëf gepraat en gesê hy wil hê die vergadering moet in Afrika gehou...