Japan skenk N$15m vir Zim-cholera Japan het ‘n toekenning van byna 15 miljoen Namibiese dollar deur Unicef aangekondig vir nood-cholera-reaksie in die Manicaland-provinsie in Zimbabwe. Die land worstel sedert Februarie verlede jaar met die cholera-uitbreking en het meer as 20 000 gevalle en meer as 400 sterftes aangeteken. Die befondsing sal spesifiek die kwesbaarste gemeenskappe...
December 16, 2024