Zim-leier spreek ondersteuning vir Rusland se oorlog uit Zimbabwe se President Emmerson Mnangagwa het openlik sy steun vir Rusland se inval in die Oekraïne verklaar. Mnangagwa het op die kantlyn van die tweedaagse Rusland-Afrika Ekonomiese en Humanitêre Forum in St. Petersburg gepraat en het die tweede Afrika-leier geword wat hom openlik aan Rusland se kant...
November 8, 2024