Tag: Zimverkiesing

Home Zimverkiesing
Zim-verkiesing was erg onreëlmatig – SAOG
Post

Zim-verkiesing was erg onreëlmatig – SAOG

Zim-verkiesing was erg onreëlmatig – SAOG Zimbabwe se verkiesing het skreiende onreëlmatighede gehad, volgens die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se verslag, ’n maand en ’n half ná die verkiesing. Die SAOG se verkiesingswaarnemingsending se bevindings het ‘n herrie in die regering in Harare veroorsaak, en hy beskuldig Zambië daarvan dat hy ‘n agenda vir regimeverandering koester. Voor...

Chamisa hou vol daar was knoeiery in Zim-verkiesing – Kosmos 94.1
Post

Chamisa hou vol daar was knoeiery in Zim-verkiesing – Kosmos 94.1

Chamisa hou vol daar was knoeiery in Zim-verkiesing Die president van Zimbabwe se opposisie Citizens Coalition for Change, Nelson Chamisa, het belowe daar sal verandering in die land kom, of Zanu-PF se mense dit wil hê of nie. President Emmerson Mnangagwa is vir ‘n tweede termyn verkies nadat hy 52,6 persent van die stemme gekry...

Zim-verkiesing voldoen nie aan standaarde – Kosmos 94.1
Post

Zim-verkiesing voldoen nie aan standaarde – Kosmos 94.1

EU: Zim-verkiesing voldoen nie aan standaarde Die Europese Unie het by die Afrika-Unie en die SAOG se verkiesingswaarnemingsending aangesluit. Hulle sê dat die Zimbabwe-verkiesingskommissie beter kon gevaar het in die land se algemene verkiesings. Die hoof van die Europese Unie-sending, Fabio Castaldo, het by die lewering van hul voorlopige verslag gesê dat die gebrek aan...

Kommer oor joernaliste tydens Zim-verkiesing – Kosmos 94.1
Post

Kommer oor joernaliste tydens Zim-verkiesing – Kosmos 94.1

Kommer oor joernaliste tydens Zim-verkiesing Die Suider-Afrikaanse Redakteursforum veroordeel ten sterkste die algehele verbod op sommige media-organisasies en individuele joernaliste wat die Zimbabwiese verkiesings wat vir 23 Augustus beplan is, wil rapporteer en waarneem. Dit het onder forum se aandag gekom dat Zimbabwiese owerhede sy eie joernaliste, asook dié van die buurland Suid-Afrika, soos die...