Suid-Afrika se hoofregter, Raymond Zondo, het die regbank se deurslaggewende rol in die verdediging van menseregte op die Konferensie oor Menseregte beklemtoon. Hy het die Grondwet uitgelig as ‘n simbool van verbintenis tot menseregte, en beklemtoon die behoefte aan voldoende hulpbronne om vinnige geregtigheid te verseker. Zondo het gepraat tydens die geleentheid, wat die justisie-departement...
Tag: Zondo
Zondo kap korrupsie in buurland
Zondo kap korrupsie in buurland Hoofregter Raymond Zondo sê die vlakke van korrupsie in Suid-Afrika het totaal onaanvaarbare hoogtes bereik. Hy het die nasionale adviesraad teen korrupsie se nasionale dialoog om ʼn korrupsievrye Suid-Afrika te bou, in Boksburg, Gauteng, toegespreek. Zondo sê dis kommerwekkend dat daar veral in staatsbeheerde instellings mense in posisies geplaas word...
Zondo at Your Fingertips: new book offers an accessible and condensed version of South Africa’s ambitious corruption inquiry
President Ramaphosa, right, receives the final report of the State Capture Commission from Judge Zondo in 2020. GCIS Keith Gottschalk, University of the Western Cape Anti-corruption activist Paul Holden has done South Africa a great favour by summarising the work of the judicial commission that probed massive corruption under former president Jacob...