Cyril wil appelleer teen hofuitspraak oor Zulu-koning Die Presidensie het bevestig president Cyril Ramaphosa gaan verlof tot appél indien teen die Hooggeregshof in Pretoria se uitspraak, wat die erkenning van die AmaZulu-koning, Misuzulu kaZwelithini, tersyde gestel het. Die hof het Ramaphosa beveel om ‘n ondersoekkomitee in te stel om bewerings van die oortreding van gewoontewette...
November 16, 2024