Taiwan berei voor vir tifoon Haikui – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Taiwan berei voor vir tifoon Haikui – Kosmos 94.1
Taiwan berei voor vir tifoon Haikui – Kosmos 94.1



Taiwan berei voor vir tifoon Haikui

Duisende mense is ontruim en binnelandse vlugte is gekanselleer namate tifoon Haikui na die suidooste van Taiwan beweeg en stortreën sowel as sterk wind meebring. Dit is die eerste tifoon wat Taiwan in vier jaar regstreeks tref. Streke en stede het klasse afgestel en ‘n af-dag vir werkers verklaar. Die Taiwannese president, Tsai Ing-wen, het op ‘n vergadering van rampbestuurbeamptes gesê mense moet eerder binne bly. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.