Taylor Greene vies vir Cameron oor Oekraïne befondsing
Die Republikein Marjorie Taylor Greene het haar sterk uitgespreek teen die Britse minister van Buitelandse Sake Sir David Cameron wat ‘n beroep op die VSA gedoen het om befondsing vir die Oekraïne deur te voer.
Leave a Reply