TB globale probleem, maar Namibië het goeie programme

Home Uncategorized TB globale probleem, maar Namibië het goeie programme
TB globale probleem, maar Namibië het goeie programme

TB globale probleem, maar Namibië het goeie programme

Alhoewel ‘n rekord 8,2-miljoen nuwe gevalle van tuberkulose verlede jaar wêreldwyd gediagnoseer is, het die aantal TB-verwante sterftes van 1,32-miljoen in 2022 tot 1,25-miljoen verlede jaar gedaal. Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê egter nie alle nuwe gevalle word gediagnoseer nie, en daar kan meer as 10 miljoen nuwe gevalle wees. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Kalumbi Shangula, minister van gesondheid, gepraat oor die situasie in Namibië.

source