Te veel geld verlaat die land, sê plaaslike ekonoom

Home Uncategorized Te veel geld verlaat die land, sê plaaslike ekonoom
Te veel geld verlaat die land, sê plaaslike ekonoom


Te veel geld verlaat die land, sê plaaslike ekonoom

Die nuus dat die regering se binnelandse skuld gedurende Januarie met 1,7 persent op ‘n maandgrondslag gestyg het en met 8,7 persent op ‘n jaargrondslag geklim het, maak opslae. Dit staan nou op 113,5 miljard Namibiese dollar, amper die helfte van die land se BBP. Plaaslike ekonoom Gabriel Erastus sê te veel geld gaan aan die maatskaplike sektore en wanneer daar besteding is, verlaat die geld die land. Hy verduidelik.  



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.