Teistering van toeriste by hawe moet stop
Die Namibiese Bus- en Taxi-vereniging, Nabta, veroordeel ongelisensieerde taxi’s en toeroperateurs wat glo ‘n bedreiging vir die passasiers-toerismebedryf by die hawe op Walvisbaai inhou. Volgens berigte word toeriste voorgekeer en geteister deur onwettige operateurs wat toere en vervoer aanbied tydens die vaartuie se dagbesoeke. Die kwessie het onder die loep gekom met vergaderings tussen rolspelers aan die kus. Pendapala Nakathingo, sekretaris-generaal van Nabta sê dit moet stop…
Leave a Reply