Tesourie sê nee vir verhoging in kindertoelaag

Home Uncategorized Tesourie sê nee vir verhoging in kindertoelaag
Tesourie sê nee vir verhoging in kindertoelaag


Tesourie sê nee vir verhoging in kindertoelaag

Die DA sê hy is bekommerd omdat die Nasionale Tesourie volgens berigte die Menseregtekommissie se voorstel verwerp het dat die kindertoelaag tot die armoedegrens verhoog word. Tesourie het gebrek aan fondse as rede aangevoer. Bridget Masango van die DA sê die kommissie se voorstel sou die toelaag van 510 Suid-Afrikaanse rand per maand tot 760 rand per maand verhoog:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.