The Crown loop voor by Bafta-toekennings

Home Uncategorized The Crown loop voor by Bafta-toekennings
The Crown loop voor by Bafta-toekennings


The Crown loop voor by Bafta-toekennings

Die laaste seisoen van Netflix se reeks The Crown loop met agt benoemings voor by vanjaar se Bafta TV-toekennings, ten spyte van omstredenheid oor sy uitbeelding van die koninklike familie. Happy Valley en Black Mirror se laaste episode, Demon 79, het albei sewe benoemings ontvang, en Slow Horses, The Sixth Commandment en Succession ses elk. Alhoewel The Crown voorloop, is dit nie vir beste dramareeks benoem nie. Die vier benoemdes in daardie kategorie is The Gold, Happy Valley, Slow Horses en Top Boy. Die hoofgeleentheid is op 12 Mei.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.