Tiener-swangerskappe moet aangespreek word: ANC-Vroueliga

Home Uncategorized Tiener-swangerskappe moet aangespreek word: ANC-Vroueliga
Tiener-swangerskappe moet aangespreek word: ANC-Vroueliga

Tiener-swangerskappe moet aangespreek word: ANC-Vroueliga

Die ANC-Vroueliga vra alle sektore van die gemeenskap, insluitend tussen-regeringsdepartemente, die progressiewe studentebeweging, onderwysersverenigings en die privaat sektor, om dringend en gesamentlik aandag te gee aan tiener-swangerskappe. Woordvoerder Boitumelo Moiloa sê Suid-Afrikaners moet saamwerk om ‘n omgewing te skep waar tienermeisies bemagtig word om keuses te maak wat hulle waardigheid, gesondheid en toekomsvooruitsigte verbeter:

source