Tieners en selfmoord onder die loep
Tieners se geestesgesondheid bly ‘n reuse-uitdaging. Die week is die internasionale Teinerselfdood-voorkomingsweek en in Suid-Afrika werk die onderwysdepartement nou saam met sy vennote in die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angs-werkgroep om leerders met ‘n risiko vir depressie en selfdood daarvan bewus. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê oop gesprekke oor selfdood kan help.
Leave a Reply