Toegang tot inligting-wet sal alles verander
Die media-ombud dr. John Nakuta het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor hoekom die wetsontwerp oor toegang tot inligting so uiters belangrik is. Die wetsontwerp is reeds in 2022 bekragtig maar is steeds nie geïmplementeer nie. Nakuta verduidelik.
Leave a Reply