Toegang tot water ‘n knelpunt ná Kahovkadam-ramp – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Toegang tot water ‘n knelpunt ná Kahovkadam-ramp – Kosmos 94.1
Toegang tot water ‘n knelpunt ná Kahovkadam-ramp – Kosmos 94.1



Toegang tot water ‘n knelpunt ná Kahovkadam-ramp

Die Verenigde Nasies se Kantoor vir die Koördinering van Humanitêre Aangeleenthede sê ‘n maand sedert vernietiging van die Kakhovka-dam in Oekraïne, staar geraakte gemeenskappe nog ‘n groter uitdaging in die gesig. Dit is die herbouing van huise en noodsaaklike infrastruktuur. Toegang tot water is ‘n sleutel-behoefte vir byna een miljoen mense wat na raming ernstig of katastrofies deur die skielike verlies aan water geraak is. Die voortbestaan van streke wat afhanklik is van besproeiing vir hul landboubedrywighede word in die gevaar gestel, terwyl die langtermyn omgewings-impak nog beraam word.  



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.