Toeriste weer beroof, die keer by inkopiesentrum op Swakopmund

Home Uncategorized Toeriste weer beroof, die keer by inkopiesentrum op Swakopmund
Toeriste weer beroof, die keer by inkopiesentrum op Swakopmund


Toeriste weer beroof, die keer by inkopiesentrum op Swakopmund

Toeriste is al weer beroof, die keer op Swakopmund by die Shoprite-inkopiesentrum. Owerhede vra hulp om ‘n donkerkleurige sedan op te spoor. Die toeriste se belangrike dokumente is daarmee heen. Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers het die besonderhede.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.