TransNamib positief oor Trans-Kalahari-spoor
Dit wil voorkom asof die Trans-Kalahari-spoorprojek uit die blokke is na ‘n ooreenkoms reeds in 2015 onderteken is. Die twee lynministers het onlangs vergader oor die projek wat steenkool van Botswana met Namport sal verbind, met ‘n droë hawe wat reeds op Gobabis gevestig is. Die eerste advertensies vir partye om belangstelling te toon is die week reeds geplaas en TransNamib, wat groot voordeel uit die projek sal trek, sê dit is verblydend om te sien dat daar wesenlike vordering is. Sy woordvoerder, Abigail Raubenheimer…
Leave a Reply