Trump hoes miljoene aan boetes

Home Uncategorized Trump hoes miljoene aan boetes
Trump hoes miljoene aan boetes


Trump hoes miljoene aan boetes

Voormalige president Donald Trump is met 354,8 miljoen Amerikaanse dollar plus ongeveer 100 miljoen dollar se rente beboet in ‘n siviele bedrog-geding in New York. Hy het die waarde van sy eiendomme opgestoot om beter lenings en leningsvoorwaardes te kry. Hy mag ook vir drie jaar geen sake in New York bedryf nie. Regter Arthur Engoron Trump sê in sy uitspraak die president se geloofwaardigheid is ernstig gekompromitteer. Trump moet ook nog skadevergoeding van net meer as 83 miljoen dollar aan die skrywer E. Jean Carroll betaal.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.