Trump sê as hy verloor is dit die Jode se skuld 

Home Uncategorized Trump sê as hy verloor is dit die Jode se skuld 
Trump sê as hy verloor is dit die Jode se skuld 

Trump sê as hy verloor is dit die Jode se skuld 

Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump sê Joods-Amerikaanse kiesers sal deels die skuld kry as hy die verkiesing op 5 November verloor. Hy sê dit is tragies dat meer Joodse kiesers vir Kamala Harris ondersteun. Hy waarsku dat Israel sal waarskynlik binne twee jaar ophou bestaan sou Harris die verkiesing wen en dus sal Jode in werklikheid vir die vyand stem. ‘n Onlangse Pew Research-peiling het bevind dat Amerikaanse Jode Harris bo Trump verkies, 65 persent tot 34 persent. 

source