Tshwane sukkel steeds met wanbetalings
Die Stad Tshwane het sy kredietbeheermaatreëls verskerp om uitstaande skuld van miljarde van wanbetalende kliënte te verhaal. Kliënte wat voorafbetaalde elektrisiteit gebruik en wie se rekenings agterstallig is, word herinner dat hulle nie elektrisiteit kan koop nie tensy hulle uitstaande skuld vereffen is. Volgens die stad se woordvoerder, Selby Bokaba, word ‘n minimum betaling van 30 persent van die uitstaande skuld vereis om die meter te aktiveer. Volgens Bokaba is kassierdienste by verskeie instapsentrums vir kliëntediens beskikbaar:
Leave a Reply