Tucna beywer vir beter wetstoepassing

Home Uncategorized Tucna beywer vir beter wetstoepassing
Tucna beywer vir beter wetstoepassing

Tucna beywer vir beter wetstoepassing

Die misbruik van werkers, terwyl dit nie ‘n algemene tendens in Namibië is nie, kom steeds voor. Die Vakbondkongres van Namibië sê arbeidsregte moet versterk word en daar moet beter implementering en monitering van die regte van werkers en die Arbeidswet wees. Kosmos 94.1 Nuus het met Tucna se sekretaris-generaal Mahongora Kavihuha gepraat.

source