Unam: In 20 jaar is net 34% gegradueerdes mans
Die vise-kanselier van die Universiteit van Namibië, professor Kenneth Matengu sê die instansie het kommer oor die swak vertoning van manlike studente. Hy het sy universiteitsrede vanoggend gelewer en sê in die afgelope 20 jaar, van 1992 tot 2022 het mans 34 persent van gegradueerdes beslaan.
Leave a Reply