Unam verduidelik hemelhoë registrasiefooie

Home Uncategorized Unam verduidelik hemelhoë registrasiefooie
Unam verduidelik hemelhoë registrasiefooie

Unam verduidelik hemelhoë registrasiefooie

Die Universiteit van Namibië maak Donderdag oop. Senior studente se registrasie het reeds begin en duur tot 9 Februarie. Die eerstejaars se registrasie sal vanaf 15 Januarie tot 26 Januarie duur. Kosmos 94.1 Nuus het met Simon Namesho, die woordvoerder by Unam, gepraat wat ‘n gedetailleerde gids oor die registrasieproses en datums gee.

Unam se registrasiefooie het vanjaar tot 6 500 Namibiese dollar gestyg. Namesho het van die geleentheid gebruik gemaak om ‘n uiteensetting van die registrasiefooie, wat teenstand ontvang, te gee.

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.