US$1,3 miljard gewen… praat van ‘n meevallertjie

Home Uncategorized US$1,3 miljard gewen… praat van ‘n meevallertjie
US$1,3 miljard gewen… praat van ‘n meevallertjie


US$1,3 miljard gewen… praat van ‘n meevallertjie

‘n Powerball-kaartjie wat in die Amerikaanse deelstaat van Oregon verkoop is het die wenner met ‘n boerpot van 1,3 miljard Amerikaanse dollar, op amper 24 miljard Namibiese dollar, besorg. Dit is die agtste grootste boerpot in die VSA. Die kaartjie het vir 2 Amerikaanse dollar verkoop en die wenner het een kans in 292,2 miljoen gehad om te wen. Die wenner kan die kontant vat, wat beteken dat hy of sy met amper 609 miljoen Amerikaanse dollar huis toe stap of, die oorspronklike bedrag kan in 29 jaarlikse paaiemente gevat word. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.