Vakansie-tyd: Vroue en kinders het risiko’s
Met die Kersvakansie op hande, is meeste Namibiërs besig om te beplan hoe en waar hulle hul feestyd gaan deurbring. Met die opgewondenheid rondom die feesseisoen, wonder ‘n mens of hierdie soort vakansietye nadele vir sommige lede van die samelewing inhou. Ethne Mudge, redakteur van Sister Namibia, het aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik wat die risiko’s is wat veral vroue en kinders in die gesig staar tydens vakansies.
Leave a Reply