Vat toksiese grondboontjiebotter terug na winkel

Home Uncategorized Vat toksiese grondboontjiebotter terug na winkel
Vat toksiese grondboontjiebotter terug na winkel


Vat toksiese grondboontjiebotter terug na winkel

Die Nasionale Verbruikerskommissie in Suid-Afrika ondersoek Clover vir beweerde oortreding van die Wet op Verbruikersbeskerming. Dit volg nadat die maatskappy tien-duisend-776 eenhede van Go Nuts-grondboontjiebotter 400-gram onttrek het, nadat toetse verhoogde vlakke van aflatoksien getoon het. Die onttrekking volg op soortgelyke stappe verlede maand deur groot kettingwinkels. Die kommissie moedig verbruikers aan om die produk terug te neem. Hy waarsku die gifstof, wat deur sekere swamme veroorsaak word, kan ernstige gesondheidsprobleme veroorsaak as dit in groot hoeveelhede ingeneem word.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.