Veeboere kry volgende jaar meer opsies

Home Uncategorized Veeboere kry volgende jaar meer opsies
Veeboere kry volgende jaar meer opsies


Veeboere kry volgende jaar meer opsies

Volgens berigte sal volgende jaar nuwe en alternatiewe opsies aan veeboere bied met mededingende pryse as gevolg van drie nuwe rolspelers wat die uitvoerbedryf betree. Volgens Agriforum, sal die Reho Abattoir en Brukarros op Keetmanshoop, teen middel volgende jaar uitvoerstatus verwerf. Savanna Beef onderhandel met beide van hulle om vroeër die mark te betree terwyl hulle abattoir buite Windhoek gebou word. Die direksievoorsitter van Reho, Sarel du Toit, sê hulle is in die finale stadium van opgradering. Mecki Schneider, besturende direkteur van Savanna Beef sê aan Agriforum bemarking is sterk op dreef met besoeke aan Europa wat afgehandel is. Op Brukkaros meen Thomas Robbertse van NULEXiS, die nuwe eienaar daar, as alles volgens beplanning verloop vir hersertifisering vir uitvoer sal produksie en uitvoer reeds voor middel 2024 kan begin. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.