Veerboot-ramp in Mosambiek dood 90

Home Uncategorized Veerboot-ramp in Mosambiek dood 90
Veerboot-ramp in Mosambiek dood 90


Veerboot-ramp in Mosambiek dood 90

Meer as 90 mense, insluitend kinders, is dood toe ‘n veerboot aan die noordkus van Mosambiek gesink het. Die owerheid sê die boot wat voorheen as vissersboot gedien het, was met sowat 130 mense van Lunga onderweg toe dit aan die kus van die Nampula-provinsie in die moeilikheid geraak het. Vyf mense is gered. Nampula se minister, Jaime Neto, sê die meeste passasiers wou uit Mosambiek padgee nadat vals inligting oor cholera paniek veroorsaak het. Nampula is een van die provinsies wat die ergste deur ‘n cholera-uitbreking geraak word.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.