Venaani glo nie ministerie se ontkenning oor ID’s en Angola nie

Home Uncategorized Venaani glo nie ministerie se ontkenning oor ID’s en Angola nie
Venaani glo nie ministerie se ontkenning oor ID’s en Angola nie


Venaani glo nie ministerie se ontkenning oor ID’s en Angola nie

Die leier van die amptelike opposisie PDM-party, McHenry Venaani, koop nie die ontkenning deur die ministerie van binnelandse sake dat amptenare ID’s aan Angolese burgers verskaf om teen betaling vir Swapo volgende jaar te stem nie. Venaani sê dit is nie die eerste keer wat die nuus aan die lig kom nie. Hy doen ‘n beroep op president Hage Geingob om geregtigheid te handhaaf. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.