Verbod op jagtrofees is ‘kolonialisme’
Die president van Botswana, Mokgweetsi Masisi het hom sterk uitgespreek teen die oorweging deur die Britse regering om ‘n algehele verbod op jagtrofees van beskermde spesies in te stel. Masisi sê dis ‘n eenparige besluit omdat daar geen konsultasie of belangstelling in die realiteit op die grond was nie. Hy het dit as ‘n nuwe vorm van kolonialisme aan Britse media beskryf.
Leave a Reply