Verdagte in hegtenis na gyselaarvoorval

Home Uncategorized Verdagte in hegtenis na gyselaarvoorval
Verdagte in hegtenis na gyselaarvoorval


Verdagte in hegtenis na gyselaarvoorval

’n Gyselaarvoorval by ’n nagklub in die ooste van Nederland het gistermiddag ná nege ure geëindig toe die polisie ’n man wat ’n klapmuts gedra het, in hegtenis geneem het. Vier werknemers is gyselaar geneem by die Cafe Petticoat in die dorp Ede, sowat 80km suidoos van Amsterdam. Beamptes het op ‘n nuuskonferensie gesê die verdagte, wat aan die polisie bekend is, het die gyselaars met messe gedreig. Daar was geen aanduiding van ‘n terreurmotief nie, het die polisie gesê. ’n groep van drie mense is eerste vrygelaat. ’n Vierde gyselaar is kort daarna bevry, en die verdagte is toe in hegtenis geneem.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.