Verkiesing: Jeug moet meer betrokke raak

Home Uncategorized Verkiesing: Jeug moet meer betrokke raak
Verkiesing: Jeug moet meer betrokke raak


Verkiesing: Jeug moet meer betrokke raak

Kieser-apatie onder die jeug bly ‘n daadwerklik uitdaging in die land met die nasionale verkiesing wat in November plaasvind. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die Landless People’s Movement, Lifalaza Simataa gepraat, oor die jeug en hulle kies gewoontes. Simataa sê die jeug moet meer ingelig wees en moet meer belangstelling toon.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.