Verklaar my bankrot: Rudy Giuliani

Home Uncategorized Verklaar my bankrot: Rudy Giuliani
Verklaar my bankrot: Rudy Giuliani


Verklaar my bankrot: Rudy Giuliani

Donald Trump se gewese prokureur, Rudy Giuliani, het ‘n aansoek ingedien om bankrot verklaar te word. Dit volg enkele dae nadat hy gelas is om nagenoeg 2,69 miljard Namibiese dollar aan twee gewese verkiesingswerkers, Ruby Freeman en Shaye Moss, in die staat Georgia te betaal. Giuliani het hulle valslik van bedrog beskuldig nadat Trump in 2020 die presidentsverkiesing verloor het. Sy skuld spruit uit sy werk vir Trump, asook strafregtelike klagte wat in Georgia teen hom gelê is. Sy prokureur het onlangs gesê Guilliani het nie genoeg geld om Moss en Freeman se vergoedingseis te betaal nie.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.