Vernuwing in landelike voedselstelsels lyk so…
Die minister van landelike ontwikkeling, Erastus Uutoni glo dat vernuwing in landelike gebiede veerkragtigheid is voedselstelsels in die land sal bou en sekondêre industrieë ontwikkel. Kosmos 94.1 Nuus het met Erginus Endjala, goewerneur van die Omusati-streek gesels oor hoe die vernuwing sal voor kom. Endjala het sy vinger op die pols in sy streek se landbou en bestaansboerderye.
Leave a Reply