Versigtig by water die vakansie

Home Uncategorized Versigtig by water die vakansie
Versigtig by water die vakansie

Versigtig by water die vakansie

Vakansiegangers stroom na die kus en die Noorde vir die feesseisoen. Baie van hulle sal tyd naby ‘n waterliggaam soos die see, riviere of damme deurbring, wat histories tot ‘n toename in verdrinkings lei. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Martin Muyenga van Monarch Lifeguard and Rescue, wat die publiek aanraai om hulle te kontak wanneer hulle ‘n partytjie naby water aanbied, want hulle dienste is landswyd beskikbaar.

source