Vervoerders vra vir privaatsektor-insae in hawens en spoor
Die Padvragvereniging sê die agteruitgang van Suid-Afrika se hawens en spoorweg was ‘n stadige, voortslepende proses oor ‘n tydperk van minstens tien jaar. Die land se hawens is geteister deur opeenhopings en vertragings weens onklaar toerusting, ‘n gebrek aan instandhouding van hawe-infrastruktuur en ongunstige weer. Skepe met vrag en goedere wat na raming 7 miljard Suid-Afrikaanse rand werd is, kan tans nie in hawens vasmeer nie. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, doen ‘n beroep dat die privaatsektor baie meer beheer kry oor sukkelende staatsinstellings:
Leave a Reply