Vetsug: Namibiërs is vetter as die streek se gemiddeld
Vandag is Wêreld-vetsugdag en terwyl talle lande, waaronder Namibië tel, uitdagings het met wanvoeding, trae ontwikkeling, en selfs sterftes onder kinders wat nie kos het nie, is vetsug ook ‘n probleem. Plaaslike is amper 29 persent van Namibiese vroue vetsug met 9,5 persent van mans wat vetsug het. Dit is hoër as die Suider-Afrikaanse streek se gemiddelde van 21 en 9 persent. In Suid-Afrika gaan dit nie veel beter nie soos die gesondheidsdepartement se woordvoerder, Foster Mohale, verduidelik.
Leave a Reply