VF+ sê geskil met Telkom moet eindig, telefone is nodig

Home Uncategorized VF+ sê geskil met Telkom moet eindig, telefone is nodig
VF+ sê geskil met Telkom moet eindig, telefone is nodig

VF+ sê geskil met Telkom moet eindig, telefone is nodig

Die Vryheidsfront Plus in Gauteng doen ‘n beroep op die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, om die geskil met Telkom dringend by te lê. Telkom het die telefoonverbindings na 83 klinieke en 32 hospitale afgesny weens agterstallige betalings. Die departement het intussen alternatiewe nommers vir die gesondheidsdienste verskaf. Amanda de Lange van die VF Plus sê hulle moet dringend ’n oplossing vind sodat die telefoonverbindings herstel kan word:

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.