VF+ vra portefeuljekomitee moet oor studentefonds vergader

Home Uncategorized VF+ vra portefeuljekomitee moet oor studentefonds vergader
VF+ vra portefeuljekomitee moet oor studentefonds vergader


VF+ vra portefeuljekomitee moet oor studentefonds vergader

Die VF Plus het ʼn dringende vergadering van die Parlementêre portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovering aangevra nadat bewerings oor korrupsie deur die Organisasie teen Belastingmisbruik weer ʼn herrie veroorsaak het by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Die fonds beleef ʼn noodtoestand sedert 2018, toe dit opgesaal is met die belofte van die ANC oor gratis hoër onderwys. ʼn Woordvoerder van die VF Plus, Wynand Boshoff, sê daar hang voortdurend ʼn wolk van korrupsie oor die skema en sy begroting van 40 miljard Suid-Afrikaanse rand:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.