Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme

Home Uncategorized Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme
Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme


Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme

Namibië maak dit makliker vir buitelanders om die land te besoek deur visums by aankoms aan te bied vir burgers van sowat 60 lande. Dit gee ‘n groot hupstoot aan toerisme, met erkenning van die ekonomiese belangrikheid daarvan. Die visums kan by verskeie grensposte verkry word. Kosmos 94.1 Nuus het met Gitta Paetzold, die uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië, gesels oor hoe dit toerisme in die land sal beïnvloed.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.