Vleis-uitvoere na VAE, Katar nou moontlik

Home Uncategorized Vleis-uitvoere na VAE, Katar nou moontlik
Vleis-uitvoere na VAE, Katar nou moontlik


Vleis-uitvoere na VAE, Katar nou moontlik

Daar is goeie nuus vir die Namibiese vleisbedryf. Die landbouministerie het aangekondig dat na verskeie rondes samesprekings met owerhede in die Verenigde Arabiese Emirate en Katar, is die lande se invoerbepalings plaaslik nagekom en daar is sertifikate uitgereik vir die uitvoer van Namibiese vleis na die twee lande in die Midde-Ooste. Die ministerie sê dit is uiters belangrik dat uitvoer abattoirs kennis neem hiervan en saam te werk met sertifiseringsliggaams vir Halal-standaarde om geakkrediteer te word. Meatco is reeds geakkrediteer vir Halal-standaard. Daarna kan die abattoirs registreer om hulle produkte uit te voer. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.