VN mobiliseer bystand in Gaza
Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram het ʼn noodoperasie begin om noodsaaklike voedselbystand te lewer aan duisende mense in Gaza en die Wesoewer. Meer as 800 000 mense staar haglike omstandighede en gebrekkige toegang tot voorrade soos kos, water en ander basiese noodsaaklikhede in die gesig. Aila Zaki van die organisasie sê hangende die aanvul van voedselvoorraad deur humanitêre toegangsroetes, beoog hulle om oor die volgende paar dae voedsel aan 300 000 mense te versprei:
Leave a Reply