VN neem kunsmatige intelligensie onder die loep
Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres sê hy het ‘n hoëvlakadviesliggaam oor kunsmatige intelligensie daargestel. Hy sê internasionale regulering van die kwessie is uiters belangrik. Maar, hy is van mening daar is groot positiewe verwikkelinge wat daaruit kan kom, veral vir volhoubare ontwikkelingsdoelwitte.
Leave a Reply